Zettie

50 Goue wense vir jou
Mag Liefde en Vrede jou omvou
Mag jy van al ons kleintyd se
lag en speel en onthou!

Mag goedheid en guns jou volg
al jou dae
Mag jy tevrede vorentoe kyk
met behae
en al die goeie vrugte pluk
van 50 arbeidsame jare!

Ek wens jou toe rustigheid
Saligheid en stilte in jou gemoed
Jesus het vir Jou betaal
met sy bloed
Met sy LIEFDE sal Hy jou
voed
en jou vashou in Sy Hand
die Hemel gee as EWIGE