Aan Zanri van Ouma
Aan Zanri van Ouma
by Riekie Brink
Gediggie oor Zanri Botha

23 April 1998 – 18 Februarie 2004
Zanri Botha

In my tuintjie sit ek en staar
Die lente is kort om die...

Read more
Blindes
Blindes
by Andries Willem Brink
Gedig oor die mens se gejaag, ons is blindes

Dis altyd donker en ek moet
My pad maar aanhou tas en voel
Waar alles vaag en rooi soos bloed
lyk en ek in die groot gewoel
Moet...

Read more
Dankie
Dankie
by Riekie Brink
Dankgebed aan God

Dankie Heer vir die geseënde lewe
Ook vir al die verhoorde gebede
Vier kinders het U ons gegee
Saam met U Heer het ons hul gesmee

Read more
Die Naweek
Die Naweek
by Andries Willem Brink
Artikel oor die naweek

Kry hy nou ʼn opdrag om te skryf oor ‘die naweek’, jy sien.
Nog nooit gedink aan ʼn definisie vir ‘naweek’ nie maar nou dat dit opkom moet daa...

Read more
Die Onse Vader
Die Onse Vader
by Andries Willem Brink
Die Onse vader in ander woorde

Noem my nie Naomie nie maar noem my Mara van bitterheid
Was haar keuse na dood van man en seuns en al daardie skitterheid.
Saulus word P...

Read more
Die Onthou
Die Onthou
by Riekie Brink
Staan vas in geloof

Verlede bly aan my klou
Verlede laat my ook onthou
Alles wat ons moes deurgaan
So onmoontlik om alles te verstaan

Verskille...

Read more
Die See
Die See
by Andries Willem Brink
Die see is gevaarlik!

Die groot blou water kyk en tuur vir ‘n week vir ‘n dag of selfs vir ‘n uur dit rol em maal en skuimvlokkie herte verskyn hier en daar en oral ...

Read more
Die Tien Gebooie
Die Tien Gebooie
by Andries Willem Brink
Die tien gebooie volgens die outeur

Van die boom van goed en kwaad mag jy nie eet nie
Jy sal nie later of agterna kan sê jy het nie geweet nie
Al so was daar net een groot ...

Read more
En Skielik
En Skielik
by Andries Willem Brink
en skielik kom ouderdom en aftrede

Jou lewe gaan deur en verwissel van ’n geworstel tot sestig
Als afgehandel en einde ten laaste netjies gegrond en bevestig
En skielik si...

Read more
Herinnering van Onthou
Herinnering van Onthou
by Andries Willem Brink
Gedig oor die mens se gejaag, ons is blindes

Skryf net ’n paar woorde om te sê ek leef nog,
Dat ek nog nie onder dooies tel of is nie,
Alhoewel ek meer vergeetagtig raak is my kop

Read more
Motherduck
Motherduck
by Anje Venter
Gediggie geskryf deur Anje, dogter van Annamarie Alberts wat haar ma mis wat die stryd teen kanker verloor het

Ek wil ‘n gedig skryf vir jou,
My woorde om jou vou.
My bewondering voor jou voete neer lê,
As ek jou net vir oulaas kon sê...
So ba...

Read more
My Poppie
My Poppie
by Riekie Brink
Gediggie deur ouma van Zanri Botha

Terugflitse en ek wil ween
Jy was net aan ons geleen
Ons kan jou nooit vergeet
Jy was alles wat LIEFDE heet

Jy is ons ver v...

Read more
Namibië
Namibië
by Riekie Brink
Hartseer oor eggenoot se dood geskryf in Namibië

In die veld stap ek alleen kierie in die hand
Weg is my man my liefdesband
Deur doringbome veld en sand
Met dowwe oë kyk ek vas teen...

Read more
Ons Goue Bruilof 1986
Ons Goue Bruilof 1986
by Zea Botha
Ons Goue Bruilof 1986

50 Goue jare saam beleef,
Die lewe loop nie altyd reguit
soms ook skeef.
Soos Droogtes en Bek-en-Klou
laat maar hul wrede Knou<...

Read more
Opgedra aan Lizette
Opgedra aan Lizette
by Riekie Brink
Gediggie vir my oudste dogter

My dogtertjie piep en klein
Aan my hart styf vasgeklem
Al het almal anders gesê
Sy het besluit sy sal in die lewe belê

Sy...

Read more
Paasnaweek
Paasnaweek
by Riekie Brink
Outeur se pa

Pappie ek dra dit op aan jou, my mentor.

Jy het Geloof in my geplant, jy was ‘n wonderlike Pa en gelowige by uitnemendheid.

Ge...

Read more
Psalm 23
Psalm 23
by Andries Willem Brink
Psalm 23 in outeur se woorde

Psalm 23 (Bron:- Psalm 23 en Bybel)
Dis ’n leeftyd se ding en steeds verder
Die Here is my Herder
Dis ’n hele lewens gelykenis
V...

Read more
Tert se Kersfeesstorie
Tert se Kersfeesstorie
by Unknown
Tert se Kersfeesstorie

Ek brand al van lankal af om hierdie storie te vertel, maar ek het uitgehou tot nou toe. Merkwaardig, al moet ek dit self sê. As ek ‘n storie ho...

Read more
Vir jou het ek haar net geleen
Vir jou het ek haar net geleen
by Wikus Hattingh
Gediggie oor verlies aan 'n dogtertjie


Ek sien jou orals waar ek gaan
Dis jy wat by die tafel staan
Met handjies uitgerek na meer
Gesiggie vol van vreugde weer

...

Read more
Waar sal Mamma jou kry?
Waar sal Mamma jou kry?
by Annerie du Preez
Gediggie geskryf deur 'n mamma wat haar klein dogtertjie aan die dood moes afstaan

02 Desember 1998 – 14 September 2000
Simóne

As my uurglas uitloop
waar sal mamma jou kry?

Sal di...

Read more
Worshondjies
Worshondjies
by Riekie Brink
Gediggie oor worshondjies

Twee worshondjies
Uit kombersies gesiggies
Oortjies agteroor
Asempies ongestoor
Salig onbewus
Van al die getwis
Tussen ...

Read more
Zanri
Zanri
by Riekie Brink
Gediggie oor Zanri Botha


In hierdie nag O HEER !
Die pyn dit maak so seer !
My verlange skreeu en maai !
So langs die verlede se draai !
Die pyn die...

Read more
Zettie
Zettie
by Annamarie Alberts
My ousus se 50ste verjaarsdag

50 Goue wense vir jou
Mag Liefde en Vrede jou omvou
Mag jy van al ons kleintyd se
lag en speel en onthou!

Mag goedheid en gu...

Read more